Dr. E.G. Jansen

Aug 1, 2019

RUGBY OP JANSEN TV:

Kom kyk saam na die regstreekse uitsending van die Virsekerbeker rugbywedstryde teen Noordheuwel hierdie Saterdag, 3 Augustus 2019.
 

 
Wedstryde begin om 07:45.
 

 
Baie sterkte aan elke rugbyspeler!
 

 
#JansenTV #DigiTV #Rugby2019 

#Sport #RUGBY

    0