Dr. E.G. Jansen

Jul 10, 2019

Devon eindig 5e in Commonwealth Games / Statebondspele!

Baie geluk aan Devon Smit. Hy het Suid-Afrika verteenwoordig by die Statebondspele vir skaak en het 5 de geëindig!
 

 
Ons is so trots op hierdie Jansie!!
 

 
#Skaak2019 #SkaakbyJansen 

#Skaak #Sport

    0