Devon eindig 5e in Commonwealth Games / Statebondspele!
Baie geluk aan Devon Smit. Hy het Suid-Afrika verteenwoordig by die Statebondspele vir skaak en het 5 de geëindig! Ons is so trots op hierdie Jansie!! #Skaak2019 #SkaakbyJansen

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.