Dr. E.G. Jansen

May 22, 2019

Netbal - Ligawenners 2019!

Baie geluk aan afrigter me. Chevani Stephenson en haar O/15 B-span wat gekroon is as ligawenners na hulle wen teen Dinamika 14-10.
 

 
Verdere netbalnuus is dat E.G. Jansen se eerstespan deur is na die uitspeel-wedstryde en die O/15 A-span kwalifiseer vir die Kay Motsepe Toernooi op die 7e Junie.
 

 
Sterkte ook aan elke speler in die spanne!
 

 
#Netbal2019 #NetbalByJansen 


 

#Netbal #Sport

    0