Netbal - Ligawenners 2019!
Baie geluk aan afrigter me. Chevani Stephenson en haar O/15 B-span wat gekroon is as ligawenners na hulle wen teen Dinamika 14-10. Verdere netbalnuus is dat E.G. Jansen se eerstespan deur is na die uitspeel-wedstryde en die O/15 A-span kwalifiseer vir die Kay Motsepe Toernooi op die 7e Junie. Sterkte ook aan elke speler in die spanne! #Netbal2019 #NetbalByJansenÂ

