Dr. E.G. Jansen

May 16, 2019

JAC doen goes!

Die J.A.C. (Jansen Atletiek Klub) atlete het pragtig presteer tydens die eerste liga van die CGA Cross Country!
 

 

 
Uitslae: Dogters 14/15 jaar
 

 

 
E.G. Jansen het met 6 dogters in die Top 20 geëindig:
 

 

 
3e Corlize Stolz
 

 
7e Tineke Blunden
 

 
11e Terisa Maritz
 

 
15e Ciara Blunden
 

 
18e Bianca Lombaard
 

 
20e Anke Swanepoel
 

 

 
Uitslae: Seuns 14/15 jaar
 

 

 
Geluk aan Zinadene Brown wat 8e geëindig het in die 14-jarige seuns ouderdomsgroep.
 

 

 
Uitslae: Seuns 17 jaar
 

 

 
Baie geluk aan Antonio Brown wat 2e posisie behaal het. Dan het Charl Lombaard 18e ingekom en Boerseun 25e.
 

 

 
Uitslae: Seuns 19 jaar
 

 

 
Sam Makuboela eindig 7e in hierdie kompeterende rondte!
 

 

 
Baie geluk aan elke J.A.C.-atleet! Julle begin skitterend...
 

 

 
#Landloop2019 #LandloopbyJansen #FitGen

#Sport #Landloop

    0