top of page

JAC doen goes!


Die J.A.C. (Jansen Atletiek Klub) atlete het pragtig presteer tydens die eerste liga van die CGA Cross Country! Uitslae: Dogters 14/15 jaar E.G. Jansen het met 6 dogters in die Top 20 geëindig: 3e Corlize Stolz 7e Tineke Blunden 11e Terisa Maritz 15e Ciara Blunden 18e Bianca Lombaard 20e Anke Swanepoel Uitslae: Seuns 14/15 jaar Geluk aan Zinadene Brown wat 8e geëindig het in die 14-jarige seuns ouderdomsgroep. Uitslae: Seuns 17 jaar Baie geluk aan Antonio Brown wat 2e posisie behaal het. Dan het Charl Lombaard 18e ingekom en Boerseun 25e. Uitslae: Seuns 19 jaar Sam Makuboela eindig 7e in hierdie kompeterende rondte! Baie geluk aan elke J.A.C.-atleet! Julle begin skitterend... #Landloop2019 #LandloopbyJansen #FitGen

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page