Dr. E.G. Jansen

Apr 16, 2019

Luister na Jacaranda 94.2

Baie welkom aan Martin Bester en die Jakaranda FM-span wat E.G. Jansen vandag besoek. Luister na JacarandaFM 94.2 tussen 06:00 en 09:00 as deel van ons Opedagverrigtinge.
 

 

 
Ons weet ons kan altyd op julle staatmaak want Jansen is #DieSkoolMetDieBesteGees!
 

 

 
Jansengroete!

#Opedag #Graad8

    0