• Dr. E.G. Jansen

Luister na Jacaranda 94.2


Baie welkom aan Martin Bester en die Jakaranda FM-span wat E.G. Jansen vandag besoek. Luister na JacarandaFM 94.2 tussen 06:00 en 09:00 as deel van ons Opedagverrigtinge. Ons weet ons kan altyd op julle staatmaak want Jansen is #DieSkoolMetDieBesteGees! Jansengroete!

#Opedag #Graad8

0 comments

Recent Posts

See All