Dr. E.G. Jansen

Apr 8, 2019

Skaakuitslae:

Devon Smit wen die O/14- afdeling en Ryan Vergottini die O/16- afdeling op 6 April tydens die distrik se skaakkampioenskappe.
 

 

 
Welgedaan aan die skaakmanne met hulle prestasie!
 

 

 
#Skaak2019 #SkaakByJansen

#Sport #Skaak

    0