Skaakuitslae:


Devon Smit wen die O/14- afdeling en Ryan Vergottini die O/16- afdeling op 6 April tydens die distrik se skaakkampioenskappe. Welgedaan aan die skaakmanne met hulle prestasie! #Skaak2019 #SkaakByJansen

#Sport #Skaak

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport