Dr. E.G. Jansen

Apr 8, 2019

EGJ Sport

By Jansen bied ons top sportsoorte aan en is uitgerus met hoogstaande gehalte fasiliteite. Maar kom kyk self - E.G. Jansen se opedag is op 16 April 2019, om 17:00.

Formule Jansen. Die wedren na jou toekoms!

#FormuleJansen #JansenOpedag #GaanGroot

#Sport #Opedag #Graad8

    0