Dr. E.G. Jansen

Mar 28, 2019

Atletieknuus:

Mauritz Lottering is deur na die finale rondte van "Athletics South Africa" se O/20-nasionale kampioenskappe. Die byeenkoms vind plaas op Saterdag 30 Maart in Paarl.
 

 

 
Baie geluk en baie sterkte Mauritz!
 

 

 
#Atletiek2019 #AtletiekByJansen
 

 

 
Foto: Mauritz saam met Breyton Poole.

#Sport #ATLETIEK

    0