Dr. E.G. Jansen
Feb 13, 2019
Suzaan wen brons by "Gauteng All Styles"-karate! Baie geluk aan Suzaan Botha wat brons gewen het by die onlangse "Gauteng All Styles"-karate kampioenskappe. #Karate2019 #JansenIsTrots
#Sport #Karate