Dr. E.G. Jansen

Jan 31, 2019

NETBALBRAAI & CAPPING AAND

Op Saterdag, 2 Februarie om 16:30 is ons amptelike netbalbraai en eerstespan "capping'.
 

 

 
Ons nooi al ons netbalouers uit om die middag te kom geniet. Ons gaan lekker kuier, mekaar leer ken en ons eerste span pappas ondersteun in hulle wedstryd teen die eerste span dogters.
 

 

 
Ons vra dat die ouderdomsgroepe die volgende sal bring. Skool verskaf die braaiers en baie pret. Elke familie bring eie vleis en drinkgoed. (Geen alkohol)
 

 

 
Eerstes - Slaaie / Bykosse
 

 
O/15 - Kole
 

 
O/14 - Nagereg / Snacks
 

 

 
Vir enige navrae kan ons ouers gerus vir Jean-Marie Brown kontak op 084 745 3272.

#Netbal #Sport

    0