top of page

NETBALBRAAI & CAPPING AAND


Op Saterdag, 2 Februarie om 16:30 is ons amptelike netbalbraai en eerstespan "capping'. Ons nooi al ons netbalouers uit om die middag te kom geniet. Ons gaan lekker kuier, mekaar leer ken en ons eerste span pappas ondersteun in hulle wedstryd teen die eerste span dogters. Ons vra dat die ouderdomsgroepe die volgende sal bring. Skool verskaf die braaiers en baie pret. Elke familie bring eie vleis en drinkgoed. (Geen alkohol) Eerstes - Slaaie / Bykosse O/15 - Kole O/14 - Nagereg / Snacks Vir enige navrae kan ons ouers gerus vir Jean-Marie Brown kontak op 084 745 3272.

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page