Dr. E.G. Jansen

Dec 3, 2018

Ierland Rugbytoer: Wedstrydnuus

E.G. Jansen wen hulle eerste wedstryd 60-5 teen Mullingar RFC.
 

 
Marco Venter was gekies as "man of the match".
 

 

 
Baie geluk ! Hou so aan!
 

 

 
Hier is so paar aksiefoto's van ons rugbymanne:
 

 

 
#Rugby2018 #IerlandRugbyToer

#RUGBY #Sport

    0