Dr. E.G. Jansen

Nov 6, 2018

Rugby: Noord-Suid Rugbytoernooi

E.G. Jansen is trots op die rugby eerstespan wat volgende jaar aan die Barloworld Menlyn Noord-Suid Rugbytoernooi gaan deelneem.
 

 

 
Hierdie toernooi vind plaas 15-19 Maart 2019 en Hoërskool Garsfontein tree as gasheer op.
 

 

 
#Rugby2019 #JansenIsTrots

#RUGBY #Sport

    0