top of page

Rugby: Noord-Suid Rugbytoernooi


E.G. Jansen is trots op die rugby eerstespan wat volgende jaar aan die Barloworld Menlyn Noord-Suid Rugbytoernooi gaan deelneem. Hierdie toernooi vind plaas 15-19 Maart 2019 en Hoërskool Garsfontein tree as gasheer op. #Rugby2019 #JansenIsTrots

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page