Dr. E.G. Jansen

Oct 24, 2018

Akademie: Moldag 2018

E.G. Jansen vier weer vroegoggend moldag op 23 Oktober met 'n paar eksperimente.
 

 

 
Moldag herdenk Avogadro se nommer (1mol= 6,02 x 10 tot die mag 23 / 6,02 x 1023), wat 'n basiese meeteenheid in chemie is. Dis ook waar die dag vandaan kom - 23 Oktober om 06h02
 

 

 
Moldag is geskep om belangstelling in chemie te bevorder. Skole regoor die wêreld vier hierdie dag met verskeie aktiwiteite wat verband hou met chemie en / of mol.
 

 

 
#Moldag2018 #ChemieByJansen

#Akademie #egjansen

    0