top of page

Akademie: Moldag 2018


E.G. Jansen vier weer vroegoggend moldag op 23 Oktober met 'n paar eksperimente. Moldag herdenk Avogadro se nommer (1mol= 6,02 x 10 tot die mag 23 / 6,02 x 1023), wat 'n basiese meeteenheid in chemie is. Dis ook waar die dag vandaan kom - 23 Oktober om 06h02 Moldag is geskep om belangstelling in chemie te bevorder. Skole regoor die wêreld vier hierdie dag met verskeie aktiwiteite wat verband hou met chemie en / of mol. #Moldag2018 #ChemieByJansen

0 comments
bottom of page