Dr. E.G. Jansen

Oct 22, 2018

Ringbal: Nasionale Uitslae

Die volgende leerlinge het die Ekurhuleni-Noord Skole Ringbal Distrik verteenwoordig (sien onderstaande tabel) in hul onderskeie ouderdomsgroepe tydens die Nasionale Skole Ringbal Kampioenskappe wat plaasgevind het vanaf 1-6 Oktober 2018 te Camp Discovery.


 

 
Vyf van die nege spelers het uitsonderlik presteer en is gekies vir die Suid-Afrikaanse spanne (soos aangedui *):
 

 

 
*Marnoe Herrmann: SA-span S O/18, hy is ook aangewys as speler van die toernooi by die O/18 Seuns.
 

 
*Jason Vosloo: SA-uitnodigingspan S O/17
 

 
*Matthew Vosloo: SA -uitnodigingspan S O/17
 

 
*Alyssa Trahms: SA-span D O/17
 

 
*Clarinda Stols: president van SA-span D O/15
 

 

 
#JansenRingbal #JansenIsTrots

Fotograaf: Alberta Els

#Ringbal #Sport

    0