top of page

Ringbal: Nasionale Uitslae


Die volgende leerlinge het die Ekurhuleni-Noord Skole Ringbal Distrik verteenwoordig (sien onderstaande tabel) in hul onderskeie ouderdomsgroepe tydens die Nasionale Skole Ringbal Kampioenskappe wat plaasgevind het vanaf 1-6 Oktober 2018 te Camp Discovery.

Vyf van die nege spelers het uitsonderlik presteer en is gekies vir die Suid-Afrikaanse spanne (soos aangedui *): *Marnoe Herrmann: SA-span S O/18, hy is ook aangewys as speler van die toernooi by die O/18 Seuns. *Jason Vosloo: SA-uitnodigingspan S O/17 *Matthew Vosloo: SA -uitnodigingspan S O/17 *Alyssa Trahms: SA-span D O/17 *Clarinda Stols: president van SA-span D O/15 #JansenRingbal #JansenIsTrots

Fotograaf: Alberta Els

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page