Dr. E.G. Jansen
Sep 11, 2018
Hartlik geluk aan die volgende leerlinge wat ingesluit is in die provinsiale span en Ekurhuleni-Noord Skole Ringbal gaan verteenwoordig in hul onderskeie ouderdomsgroepe by die Suid Afrikaanse Skole Ringbal Kampioenskappe wat plaasvind vanaf 30 September 2018 - 6 Oktober 2018 te Camp Discovery.
1. Marnoe Herrmann - Seuns O/18
2. Jacques Botha - Seuns O/17
3. Jason Vosloo - Seuns O/17
4. Matthew Vosloo - Seuns O/17
5. Armand Marx - Seuns O/15
6. Alyssa Trahms - Dogters O/17
7. Jenique Botha - Dogters O/15
8. Clarinda Stols - Dogters O/15
9. Sue Ann Marks - Dogters O/15
Ons wens ieder en elk van hierdie spelers baie sterkte toe.
Foto uitstaande: Clarinda Stols