Dr. E.G. Jansen

Sep 10, 2018

Rugby 7's: Uitslae

Baie geluk aan die O/15- en O/17-spanne wat beide die Hugenote 7's-toernooi gewen het.
 

 

 
Altwee die spanne kwalifiseer dan ook vir verdere deelname aan die Noordvaal 7's-toernooi hierdie komende naweek by Hoërskool Menlopark.
 

 

 
#7sRugby #EGJansen #JansenWen

#Sport #RUGBY

    0