Dr. E.G. Jansen

Jun 18, 2018

DANKIE AAN AL DIE ONDERSTEUNERS!

Baie dankie aan elkeen wat Saterdag die koue trotseer het om die rugbymanne te kom ondersteun. Julle lojaliteit maak almal se harte warm.

#Rugby2018 #EGJansen #VirsekerBeker2018

#RUGBY #Sport #egjansen

    0