Dr. E.G. Jansen

Jun 7, 2018

Netbal nuus:

Die Gauteng O/15- Kay Motsepe Skole Netbalkampioenskap vind op 9 Junie in Kenmare plaas. E.G Jansen is een van die skole wat genooi is om te gaan deelneem.

Ons wens ons O/15A-span sterkte toe met hierdie toernooi!

#Netbal2018 #DisOnsSkool #EGJansen

#Sport #egjansen #Netbal

    0