Dr. E.G. Jansen
Jun 4, 2018
Die "Jansen Bom" het weer Saterdag ontplof! Ons rugbymanne het met groot gees die punte ingeryg teen Transvalia. Baie geluk!
#Rugby2018 #JansenBom #EGJansen
#RUGBY #Sport #egjansen