Dr. E.G. Jansen

May 4, 2018

E.G. Jansen hoogspringatleet presteer

Baie geluk aan Mauritz Lottering wat die afgelope April vakansie in Paarl (as lid van Sentraal Gauteng), sy staal gewys het. Hy het 'n 11de plek verower met 1.90.

Mauritz het ook op Vrydag 27 April deelgeneem aan die Suidelike Afrika Streekskampioenskappe by Boksburg stadion. Hier eindig hy algeheel 6de met 1.85.

#JansenIsTrots #Atletiekpresteer

#ATLETIEK #egjansen #Sport

    0