Dr. E.G. Jansen

Apr 18, 2018

Jo Black kom kuier

Hoërskool Dr. E.G. Jansen se boodskap van Jo Black : "Let’s ignite the world with passion". Dit vat een persoon om 'n verskil in die wêreld te maak. Jo Black het die boodskap op die harde manier geleer en toegepas. Jy is vir ons 'n voorbeeld!
 

 
.
 

 
#bethatguy #bethatgirl #btg #everydayheroes

#Sosiaal #CSV #egjansen

    0