Dr. E.G. Jansen

Nov 27, 2017

Atletiek: Vakansiereëlings

Oefentye tydens vakansie:

16:00 - 17:00 by E. G.Jansen atletiekbane tot 15 Desember 2017 en hervat weer op 2 Januarie 2018.


 
Middagoefeninge word deur mnr. Jacques Oelofse hanteer.

Vir enige navrae of meer inligting i.v.m. die vakansieprogram, kontak ons atletiekorganiseerder me. Tizanne Fullard by 061 195 6329 of mnr. Jacques Oelofse by 082 861 6468.

Lekker oefen!

#ATLETIEK #Sport #egjansen

    0