Dr. E.G. Jansen

Nov 2, 2017

Aanlyn-skoolregistrasie vir Gauteng weer oop

Die Gauteng Departement van Onderwys (GDO) het weer aanlynregistrasies oopgestel vir ouers wat die sperdatum van 12 Junie gemis het. Die stelsel sal van vandag tot 10 November beskikbaar wees.

Registreer asseblief aanlyn om teleurstelling te voorkom.

Vir verdere navrae kan Daleen Els gekontak word:


 
Faks: (O11) 823 2139
 

 
E-pos: navrae@egjansen.co.za

#egjansen #Graad8 #Registrasies #Akademie

    0