Dr. E.G. Jansen

Oct 18, 2017

E.G. Jansen is lief vir kuns

Die Skeppende Kunste leerlinge se kunswerke word tans in die Voortrekker Monument uitgestal, vir n projek deur SANTAM en die Departement van Onderwys.

Talentvolle leerlinge

#KunsKultuur #egjansen

    0