Chrizanne Pretorius

May 11, 2017

Vivarte Kunstefees is volstoom aan die gang.

Donderdag, 4 Mei was Afrikaans Drama en "English Drama" vir voorskoolse deelnemers op die planke.

Die volgende instansies het deelgeneem:

- Smiley Kids Elspark
 

 
- Rynfield Kleuterskool
 

 
- Rynfield Plyhouse
 

 
- Nerine Kleuterskool
 

 
- Musiekgoggas
 

 
- Artkloppies
 

 
- Privaatinskrywings

Al 120 items was van hoogstaande gehalte. Die hoogste punt van die dag is toegeken aan Marco Kruger. Medaljewenners sal by Vivarte se Prestige aand aangekondig word.

Foto aangeheg: Smiley Kids Elspark is baie opgewonde om deel te neem aan Vivarte

Jansiegroete.

#Vivarte #KunsKultuur

    0