top of page

Vivarte Kunstefees is volstoom aan die gang.


Donderdag, 4 Mei was Afrikaans Drama en "English Drama" vir voorskoolse deelnemers op die planke.

Die volgende instansies het deelgeneem:

- Smiley Kids Elspark - Rynfield Kleuterskool - Rynfield Plyhouse - Nerine Kleuterskool - Musiekgoggas - Artkloppies - Privaatinskrywings

Al 120 items was van hoogstaande gehalte. Die hoogste punt van die dag is toegeken aan Marco Kruger. Medaljewenners sal by Vivarte se Prestige aand aangekondig word.

Foto aangeheg: Smiley Kids Elspark is baie opgewonde om deel te neem aan Vivarte

Jansiegroete.

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page