Chrizanne Pretorius

May 17, 2017

Oos-Gauteng Hokkiedogters

Baie geluk aan die hokkiedogters wat gekies is vir die Oos-Gauteng O/16B-span wat deur mnr. Thiart afrig word.

C. Du Plessis
 

 
S. Bence
 

 
T. Stolz
 

 
B. Swartz
 

 
J. Harmse

Uitstekende prestasie!

Jansiegroete.

#Hokkie #Sport

    0