Chrizanne Pretorius

May 8, 2017

Koor

Hoƫrskool Dr. E.G. Jansen se koor het op 6 Mei 2017 deelgeneem aan die prestige Collegium koorfees.

Ons koor het pragtig gesing en die aand was 'n reuse sukses. Ons is trots op hulle.

Jansiegroete.

#koor #KunsKultuur

    0