top of page

Koor


Hoërskool Dr. E.G. Jansen se koor het op 6 Mei 2017 deelgeneem aan die prestige Collegium koorfees.

Ons koor het pragtig gesing en die aand was 'n reuse sukses. Ons is trots op hulle.

Jansiegroete.

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page