Chrizanne Pretorius

May 4, 2017

Moedersdag Is Om Die Draai

Moedersdag is om die draai

Die Pom-poms en juf. Magda Scholtz verkoop hierdie tissuebokse vir Moedersdag. Die prys daarvan is R50 en dit kan aangekoop word by juf. Scholtz in K. 13 of by enige pom-pom meisie.

Bestellings sluit Woensdag 10 Mei.

Jansiegroete.

#gemeenskapsprojek #Fondsinsameling #ALGEMEEN

    0