Chrizanne Pretorius

May 2, 2017

Laerskool Concordia Kom Sê Hallo...

Tristan Pelser (Onderhoofseun) en Hayley Bronkhorst (Onderhoofmeisie) het eergisteroggend vir ons hoof, mnr. Leon de Beer, kom hallo sê en ook net; 'n klein geskenkie saamgebring. "Julle het nou my dag gemaak," was mnr. De Beer se reaksie. "Dis altyd lekker om van ons buurskool se kinders te ontmoet".

Ons hoop om julle by ons opedag weer te sien.

Jansiegroete.

#ALGEMEEN #Opedag #Graad8

    1