Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Jan 12, 2017

Hoërskool Dr. EG Jansen se Hoofleiers vir 2017

Baie sterkte aan al ons leiers wat ons kinders hierdie jaar gaan ondersteun, lei en raad gee. Ons is trots op julle en vertrou julle gaan 'n goeie jaar hê

In Foto

  • Nanel Phillipson – Onderhoofdogter Sport

  • Stephanie Tredoux – Onderhoofdogter Sosiaal

  • Leonie Rossouw – Onderhoofdogter Kultuur

  • Charnè Hattingh – Onderhoofdogter Akademie

  • Simonè Van Vuuren – Hoofdogter

  • Ruben Beytell – Hoofseun

  • Dylan Engelbrecht – Onderhoofseun Akademie

  • Kevin Smith – Onderhoofseun Kultuur

  • Janus Swanepoel – Onderhoofseun Sosiaal

  • Carson Koekemoer – Onderhoofseun Sport

#LEIERS #ALGEMEEN #egjansen

    0