HANDHAAF

ONS SAL

DOELGERIG

Facebook covers (8)
Facebook covers (8)

Facebook covers (8)
Facebook covers (8)

1/3
Laai ons D6 Kommunikeerder
hier af...
 
Al ons Nuus,
Elke Dag
D6_edited.jpg

Gr. 8 Registrasievorm vir 2022

Gr.8-inskrywings vir 2022

Die 2022-aanlyn GDE ADMISSIONS registrasieproses vir gr. 8's is nog nie oop, maar sal hopelik binnekort aangekondig word.

Die registrasievorm sal as ‘n pdf-vorm van u rekenaar afgelaai kan word, wat dan elektronies of per hand voltooi kan word en tesame met ondersteunende dokumentasie aangestuur kan word na:

Me. C. Pretoruis/ Me. N. Odendaal by bemarking@egjansen.co.za

NB: Onthou asseblief om eers hierdie vorm te stoor / 'save' na jou rekenaar of foon voordat jy dit elektronies invul.

Ondersteunende dokumentasie: ​

  • Afskrif van die leerder se jongste skoolrapport 

  • ID-dokument van beide ouers

  • Bewys van adres

  • Geboortesertifikaat

Jansengroete.