Dr. E.G. Jansen

Apr 9, 2020

VEELS GELUK!

Baie geluk aan ons hoof, mnr. Leon de Beer met sy verjaarsdag!

Ons hoop dis ‘n heerlike dag en bid dat die Here Meneer oorvloedig sal seën in die jaar wat kom.

Dankie vir al Meneer se harde werk!

Jansengroete.

#VeelsGeluk #SuperJansen #HoofVerjaar

    0