Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Mar 20, 2021

SARU EPD

Baie geluk aan Franco Bredenkamp en Jaydon Bantom wat deel vorm van die SARU Elite Player Development-groep wat hierdie naweek ‘n virtuele kamp bywoon.

#JansenTrots #JansenRugby #SARU #EPD

    0