Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    RUGBY UITSLAE TEEN HELPMEKAAR KOLLEGE
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Jun 4

    RUGBY UITSLAE TEEN HELPMEKAAR KOLLEGE

    Baie geluk aan ons rugbyseuns met hulle uitslae teen Helpmekaar Kollege! #JansenRugby #JansenTrots
    44 views
    HOKKIE UITSLAE TEEN BENONI HIGH SCHOOL
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Jun 4

    HOKKIE UITSLAE TEEN BENONI HIGH SCHOOL

    Baie geluk aan ons hokkiedogters met hulle wonderlike uitslae teen Benoni High School! Jansen het elke wedstryd gewen! Wel gedaan! #JansenHokkie #JansenTrots
    7 views
    HOKKIE UITSLAE VS HS OOSTERLIG
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • May 23

    HOKKIE UITSLAE VS HS OOSTERLIG

    Baie geluk aan ons hokkiespelers met hulle goeie uitslae teen HS Oosterlig! #JansenHokkie #JansenTrots
    30 views
    NETBAL UITSLAE VS JEUGLAND
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • May 20

    NETBAL UITSLAE VS JEUGLAND

    Baie geluk aan ons netbaldogters met hulle goeie uitslae teen HS Jeugland! #JansenNetbal #JansenTrots
    12 views
    HOKKIE UITSLAE
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • May 18

    HOKKIE UITSLAE

    Baie geluk aan ons hokkiedogters met hulle goeie uitslae teen HS Marais Viljoen! #JansenHokkie #JansenTrots
    13 views
    Prysuitdeling 2021: KULTUUR
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • May 17

    Prysuitdeling 2021: KULTUUR

    Baie geluk aan die volgende leerlinge met hulle puik prestasies: Beste Senior Kunswedstryd Presteerder - Zivan Potgieter Beste Senior Redenaars - Kimé Steenkamp, Joanique du Toit, Ruan Tredoux, Vianette de Kock Best Public Speaker - Kimé Steenkamp Senior Kultuurseun - Zivan Potgieter Senior Kultuurdogter - Kimé Steenkamp Beste Junior Kunswedstryd Presteerder - Anjé Horst Beste Junior Redenaar - Cheri Brink Junior Kultuurseun - Markus Delport Junior Kultuurdogter - Anjé Horst
    5 views
    Prysuitdeling 2021: AKADEMIE
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • May 17

    Prysuitdeling 2021: AKADEMIE

    Baie geluk aan die volgende leerlinge met hulle puik prestasies: Gr. 8 Toppresteerder - Anlehné Smal Gr. 9 Toppresteerder - Lanique Steyn Gr. 10 Toppresteerder - Kayla Williams Gr. 11 Toppresteerder - Henco Potgieter #Prysuitdeling21 #JansenTrots #JansenAkademie
    13 views
    RUGBY UITSLAE 14 Mei 2022
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • May 17

    RUGBY UITSLAE 14 Mei 2022

    Baie geluk aan ons rugbyseuns met hulle goeie uitslae teen HS Marais Viljoen! #JansenRugby #JansenTrots
    36 views
    NETBAL UITSLAE
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • May 17

    NETBAL UITSLAE

    Baie geluk aan ons netbaldogters met hulle goeie uitslae teen HS Oosterlig! #JansenNetbal #JansenTrots
    18 views
    Binnehuise krieket
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Apr 12

    Binnehuise krieket

    Baie geluk aan Adrian Ristow (0/16), Nico Steyn (0/18), en Marco Coetzee (0/18) wat van 27 Maart tot 2 April aan die Nasionale Junior Binnenshuise Kriekettoernooi deelgeneem het. Hulle is gekies vir die nasionale span wat Suid-Afrika later vanjaar tydens 'n landwye toer gaan verteenwoordig. #JansenTrots
    26 views
    JANSIES PRONK BY SANESA-PERDRYKOMPETISIE
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Feb 8

    JANSIES PRONK BY SANESA-PERDRYKOMPETISIE

    Sondag, 6 Februarie 2022, het die belowende Jansieruiters aan die eerste SANESA-Perdesprongkompetisie deelgeneem en hulle baie goed van hul taak gekwyt. Albei ons ruiters, Marise Helberg en Kaylen Steenekamp het puik presteer. Marise het op haar pragtige grys perd, Pasella, die 70 cm-skouspronge oorheers en ‘n eerste plek in albei haar klasse behaal. Kaylen, haar graad 8-spanmaat, het op ‘n taamlike groot kastaiingbruin perd, By Chance, 'n ongelooflike 8ste plek in die 80c
    53 views

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.