Dr. E.G. Jansen
Feb 28, 2020
Suzaan Botha, 'n gr.10-leerling, het verlede naweek deelgeneem aan die 28e Eagles Karate kampioenskappe.
Sy het dan ook haar opponent uitoorlĂȘ in die finale ronde binne 42 sekondes.
Suzaan verower goud in Kumite en silwer in Kata.
Baie geluk aan haar met hierdie skitterende eerste kampioenskap vir 2020!