top of page

Karate Kampioen behaal Goud!

Suzaan Botha, 'n gr.10-leerling, het verlede naweek deelgeneem aan die 28e Eagles Karate kampioenskappe.


Sy het dan ook haar opponent uitoorlê in die finale ronde binne 42 sekondes.


Suzaan verower goud in Kumite en silwer in Kata.


Baie geluk aan haar met hierdie skitterende eerste kampioenskap vir 2020!





0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page