Dr. E.G. Jansen

Feb 25, 2020

INTERNE REDENAARS - AFRIKAANS – 20 FEBRUARIE 2020

Baie dankie aan elke redenaar wat deelgeneem het. Julle is talentvolle Jansies wat ons baie trots maak. Hou so aan!
 

 
Baie dankie aan ons voorsitters: Jade Piek, Ruan Pretorius, Kyle Smith en Lianca Haefele - julle het julle uitstekend van julle taak gekwyt.
 

 
Baie dankie aan ons beoordelaars – Me. JM Booysen, me. Mariette Keyser, me. Lilian Minnaar en mnr. Dewald Vermeulen. Dankie aan me. E. Keyser en me. K.Scholtz wat verantwoordelik was vir die finale punte.
 

 
UITSLAE VAN DIE INTERNE REDENAARS
 

 
GRAAD 12
 
1. Alyssa Trahms
 
2. Marco Venter
 
3. Sanette Breedt
 

 
GRAAD 11
 
1. Zenobia Strydom
 
2. Lise – Marie van der Mescht
 
3. Jayden Roux
 

 
GRAAD 10
 
1. Vianette de Kock
 
2. Kime Steenkamp
 
3. Jaques Steyn en Haylee Bronkhorst
 

 
GRAAD 9
 
1. Zivan Potgieter
 
2. Morgan Trahms
 
3. Kerry - Anne Beetge en Zhanteze Weingartz
 

 
GRAAD 8
 
1.Markus van Niekerk
 
2.Gizelle Jordaan
 
3.Kyra Pratt
 

 
Redenaars vir Interdorp - Die Anker - 5 Maart 2020. TOP 2 van elke graad is uitgenooi na bogenoemde aand. Kom haal asb. ‘n brief by mev. Scholtz in Kamer 13.
 

 
ONS EIE INTERDORP REDENAARS VIND IN MEI PLAAS. DIE NAME SAL LATER DEURGEGEE WORD.
 

 
INLIGTING RAKENDE DIE ANDER KOMPETISIES WAARAAN ONS DEELNEEM VOLGENS DIE BRIEF WAT
 
AAN DIE BEGIN JANUARIE UITGEGAAN HET, SAL IN DIE EERSTE WEEK VAN MAART AFGEHANDEL WORD.
 

 
SPANREDENAARS
 
Finale spanne sal die week van 2 MAART afgehandel word.
 

 
Mev. M. Scholtz
 
Organiseerder
 


 


 


 


 

    1