top of page

INTERNE REDENAARS - AFRIKAANS – 20 FEBRUARIE 2020

Baie dankie aan elke redenaar wat deelgeneem het. Julle is talentvolle Jansies wat ons baie trots maak. Hou so aan! Baie dankie aan ons voorsitters: Jade Piek, Ruan Pretorius, Kyle Smith en Lianca Haefele - julle het julle uitstekend van julle taak gekwyt. Baie dankie aan ons beoordelaars – Me. JM Booysen, me. Mariette Keyser, me. Lilian Minnaar en mnr. Dewald Vermeulen. Dankie aan me. E. Keyser en me. K.Scholtz wat verantwoordelik was vir die finale punte. UITSLAE VAN DIE INTERNE REDENAARS GRAAD 12 1. Alyssa Trahms 2. Marco Venter 3. Sanette Breedt GRAAD 11 1. Zenobia Strydom 2. Lise – Marie van der Mescht 3. Jayden Roux GRAAD 10 1. Vianette de Kock 2. Kime Steenkamp 3. Jaques Steyn en Haylee Bronkhorst GRAAD 9 1. Zivan Potgieter 2. Morgan Trahms 3. Kerry - Anne Beetge en Zhanteze Weingartz GRAAD 8 1.Markus van Niekerk 2.Gizelle Jordaan 3.Kyra Pratt Redenaars vir Interdorp - Die Anker - 5 Maart 2020. TOP 2 van elke graad is uitgenooi na bogenoemde aand. Kom haal asb. ‘n brief by mev. Scholtz in Kamer 13. ONS EIE INTERDORP REDENAARS VIND IN MEI PLAAS. DIE NAME SAL LATER DEURGEGEE WORD. INLIGTING RAKENDE DIE ANDER KOMPETISIES WAARAAN ONS DEELNEEM VOLGENS DIE BRIEF WAT AAN DIE BEGIN JANUARIE UITGEGAAN HET, SAL IN DIE EERSTE WEEK VAN MAART AFGEHANDEL WORD. SPANREDENAARS Finale spanne sal die week van 2 MAART afgehandel word. Mev. M. Scholtz Organiseerder





0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page