Hoërskool Dr. E.G. Jansen

May 16, 2022

GRAAD 12-LEERDERS IN DIE AKADEMIESE TOP 10: KWARTAAL 1

Baie geluk aan die volgende graad 12-leerders wat die Top 10 vir akademiese prestasie behaal het:

1. Henco Potgieter - 93,86 %

2. Kimé Steenkamp - 85,57 %

3. Vanessa Lourens - 85,14 %

4. Vianette de Kock - 84,29 %

5. Haylee Bronkhorst - 83,86 %

6. Michelle Lubbe - 82,86 %

7. Lowell Bezuidenhout - 82,29 %

Ane Ferreira - 82,29%

9. Dione Stoltz - 81,43 %

10. Kayla Branders - 80,57 %

Ons is baie trots op julle uitnemende prestasie.

#TOP10 #JansenAkademie #MX2022

    0